This weekend’s farm murder in the Goedemoed District in the Southern Free State serves as a painful reminder that farm attacks and murders usually increase during the festive season when farmers are ...
Die plaasmoord die afgelope naweek in die Goedemoed-distrik in die Suid-Vrystaat, is ’n pynlike herinnering dat plaasaanvalle en -moorde oudergewoonte oor die feestyd toeneem, wanneer boere ontspanne ...
Weens die versuim van die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) beleef die inwoners van Arlington ʼn waterkrisis wat gaan voortduur deur die feesseisoen. Die ...
The FF Plus has lodged a complaint with the police against mostly ANC councillors who vandalised council chambers during a recent council meeting of the Emfuleni Local Municipality (Evaton, Sebokeng, ...
Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad tydens ʼn raadsvergadering versoek dat komiteevoorsitters hul komitees se onderskeie oorsigverslae betyds aan die raad moet voorlê met ingeligte voorstelle om ...
Die VF Plus het ʼn klag ingedien by die polisie teen raadslede van grootliks die ANC wat tydens ʼn raadsvergadering van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, ...
Mense met gestremdhede beleef elke dag van die jaar uitdagings en probleme, nie net gedurende die maand waarop die fokus op gestremdheid geplaas word nie. Uit Suid-Afrika se bevolking van 62 miljoen ...
Die VF Plus het gister kruideniersware en hulpmiddels ter waarde van R100 000 aan die Triest-opleidingsentrum vir intellektueel gestremde volwassenes in Klerksdorp oorhandig. Die VF Plus het hierdie ...
Die Vrystaat het vandag ʼn nuwe laagtepunt bereik toe die provinsiale wetgewer nie ʼn geskeduleerde sitting kon hou nie weens die ANC se blatante gebrek aan professionaliteit. Die instelling se ampstaf, ...
During the latest Johannesburg Metro Council meeting, the FF Plus was the only party that supported a proposal for the Council to debate all committee reports following portfolio committee oversight ...
Die VF Plus was met die jongste raadsvergadering van die Johannesburgse metroraad die enigste party wat ʼn voorstel gesteun het dat alle komiteeverslae na afloop van portefeuljekomitee-oorsigbesoeke in ...
Die Mamusa-plaaslike munisipaliteit wat Schweizer Reneke en omstreke bedien, is vandag weer tot stilstand gedwing weens ʼn staking van munisipale werkers wat weereens nie hul salarisse betyds ontvang ...