Deteriorating conditions at the state mortuary in Bloemfontein has led to a shutdown following a prohibition notice issued by the Department of Labour on Friday, 18 October.
Hulle besef wat die unieke geografiese en demografiese uitdagings van die Noord-Kaap is en het planne om probleme op te los.
Ronnie Farao van Jamestown was Woensdag 9 Oktober by die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas waar hy ’n begrafnis bygewoon het.
Die Kaapse Wynland-distriksmunisi­paliteit (KWDM) en die provinsiale departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme was ...
Die Idasvallei-sportraad het Saterdag (19 Oktober) ’n eerste poging aangewend om meer aandag te skenk aan die belangrikheid ...
Twee Vrystaters het medaljes op die biathle- en triathle-wêreldkampioen­skaps­byeenkoms van 10 tot 13 Oktober in Port Said, ...
Die akteur Hykie Berg, wie se boek Geroep vir meer: Om suksesvol te lewe pas verskyn het, is die gasspreker op OVK se ...
JOIN us at Build It KwaNobuhle, your trusted hardware and building supply store, as we celebrate 14 incredible years of ...
’n Honderd jaar van handel dryf vir Ford Suid-Afrika het daartoe gelei dat 100 Suid-Afrikaanse laerskole ’n ...
Dit was Saterdag (19 Oktober) in Idasvallei ’n geval van trippe trappe trone danksy Cycle2Ride en Dirtopia se kortbaan- ...
Hy is al van ’n jong ouderdom af deel van Suid-Afrikaanse spanne, op junior en senior vlak, en het stadig maar seker ...
TWEE matriekleerders, Mia Human (Hoërskool Despatch) en Albert Hugo (tuisonderrig leerder), spog nou albei met ’n Nasionale ...