Karatekas van die klub Mushin Kai Karate Noord-Kaap van Kimberley het met onlangse deelname aan ’n nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Kaapstad 87 medaljes ontvang.
Hermanus Times het vertroulik verneem dat albei klubs die skool aan die begin van die jaar R20 000 betaal het om die ...
’n Veearts van Postmasburg, dr. Boeta van der Merwe (65), wat die Postmasburg-dierekliniek bedryf, is op Maandag 14 Oktober ...
Die noodsaaklikheid om basiese wiskunde en wetenskap te verstaan, is vanselfsprekend. Maar in ’n wêreld waar kinders digitaal gebombardeer word met boodskappe dat hulle en die lewe wat hulle lei, nie ...
DIE Hoërskool Despatch se Kosie en Adamina Smit is verlede week elk met ’n nasionale ATKV Afrikoon- toekenning vereer.
Dringende vrae oor Welkom se munisipale swembad en die haglike toestande daar is aan die Matjhabeng-raad gestel.
Die span van Trans-50 se Fichardtpark-afteeoord in Bloemfontein het op Vrydag 18 Oktober derde in the Golden ...
“Roses grow in spite of the thorns. There’s beauty at the end of that painful stem. But only if it’s allowed to bloom.” – Jennifer Hartmann, The Thorns Remain.
A group of 36 runners from Welkom descended on Cape Town to take part in the prestigious Cape Town Marathon on Sunday, 20 October.
Nadat sy jare lank Afrikaans en lees deur haar loopbaan bevorder het, het Chareldine van der Merwe besluit om haar eerste kinderboek by die biblioteek van Afrikaanse leesstof te voeg.
Deur Covid-19 is Ma op 70 jaar betreklik jonk van ons weggeneem. Deur Covid-19 is Ma op 70 jaar betreklik jonk van ons weggeneem. Uiteraard onthou elke kind sy of haar moeder wat oorlede is, gereeld.
WHEN one day, a friend of Desmond White, the National Coordinator for the Independent Civic Organisation of South Africa (ISANCO), walked into the Uitenhage Provincial Hospital with his wife, he was s ...